Every month, South Africa’s larger municipalities report to Statistics South Africa on the number of building plans they have passed, which is the crucial paperwork stage that precedes a spade going into the ground. This dataset serves as one of the most immediate indicators of where people and capital are seeking approval to build. Examined province by province since 1994, the data tells a striking story: an increasing share of South Africa’s building activity is concentrating in the Western Cape, a shift that has widened sharply since 2020. This is not…
Ekonomiese druk, plaaslike besigheid en die pad vorentoe Kommentaar namens die Velddrif Sakekamer Die Velddrif Sakekamer neem met groot kommer kennis van die toenemende ekonomiese druk waaronder Velddrif, Laaiplek, Port Owen en die breër Weskus-gemeenskap tans verkeer. Die moontlike sluiting, afskaaling of onsekerheid rondom visfabrieke en die gepaardgaande risiko van werksverliese is nie net ’n nywerheidsaangeleentheid nie, maar ’n ernstige gemeenskaps- en ekonomiese uitdaging. Die Sakekamer neem ook kennis dat die onlangse fabriekverwante aangeleentheid deur die betrokkenheid van verskeie rolspelers en partye positief aangespreek en opgelos is. Hierdie uitkoms is ’n…