• Kekkel & Kraai Laaiplek 1
  • Green Overall
  • 3dom Agency 1
  • Green Overall
  • Chas Everitt 1
  • Central High Trading 259 CC 2
  • Eigevis 1
  • Weslander
  • Eigevis 2
  • Chas Everitt 2
  • Moncor Elektries 1
  • Weslander
  • Trilogy Wealth Pty Ltd 1
  • Dr. E. Raubenheimer 2
  • Kekkel & Kraai Laaiplek 2
  • Trilogy Wealth Pty Ltd 2
  • Dr. E. Raubenheimer 1
  • Moncor Elektries 2
  • 3dom Agency 2
  • Prinro Building & Steel Merchants
  • Prinro Building & Steel Merchants
  • Central High Trading 259 CC 1
  • West Coast Paints 1
  • Distinction Build Check 1
  • West Coast Paints 2
  • Distinction Build Check 2

Weslander

Media24 / Weskus Media

5.0/5 rating (3 votes)

Weslander is ‘n weeklikse streekkoerant wat sedert 1972 die mense in sy verspreidingsgebied ingelig hou oor plaaslike nuus en die nuutste verwikkelinge in die streek.

Ons versprei in Vredenburg, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai, Hopefield, Paternoster, Velddrif, Elandsfontein, Lambertsbaai, Piketberg, Porterville, Aurora, Redelinghuys, Moorreesburg, Yzerfontein en Darling.

Die koerant se laaste ABC-syfers wys ‘n weeklikse verkoopsyfer van sowat 10 200 en dus ‘n beraamde lesertal van sowat 40 000.

Hoewel deel van die Media24-groep, staan Weskus Media op sy eie bene en berig onafhanklik oor die sake wat sy lesers raak. Die weeklikse inhoud sluit in algemene nuus, misdaad, mense wat ‘n verskil maak, skolenuus, vermaak en kuns, sport, briewe, sosiale blaaie en sakenuus (ingesluit geklassifiseerde, eiendoms- en vakature advertensies).

Die koerant handhaaf ‘n hoë standaard van inhoud en het ‘n lewendig, kleurvolle uitleg. Toekennings vir uitmuntende joernalistiek word gereeld gewen.


Ons is aanlyn te kry by http://www.netwerk24.com/ZA/Weslander

Sosiale media: Facebook WeslanderTwitter @WeslanderMedia

Kom besoek gerus ons kantore by Velddrifweg 26, Vredenburg of bel ons by 022 713 1251 of 082 576 0453.


 

Address

  • Street: Velddrifweg 26
  • Postcode: 7380
  • City: Vredenburg
  • Province: Western Cape

Contact

  • Telephone: 022 713 1251 / 082 576 0453
  • E-Mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

People associated with this Enterprise

Heléne Meissenheimer

Redakteur / Editor

Ligging

Hierdie besigheid is geleë in Velddrif

Leave a comment

You are commenting as guest.