CPR certification onlineCPR certification online
  • Slide 3

    Velddrif Sakekamer heet U welkom

    'n Organisasie verteenwoordigend van besighede en organisasies binne die Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Noordhoek en Dwarskersbos areas

  • Slide 5

    Velddrif Sakekamer heet U welkom

    'n Organisasie verteenwoordigend van besighede en organisasies binne die Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Noordhoek en Dwarskersbos areas

  • Slide 1

    Velddrif Sakekamer heet U welkom

    'n Organisasie verteenwoordigend van besighede en organisasies binne die Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Noordhoek en Dwarskersbos areas

  • Slide 2

    Velddrif Sakekamer heet U welkom

    'n Organisasie verteenwoordigend van besighede en organisasies binne die Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Noordhoek en Dwarskersbos areas

  • Slide 4

    Velddrif Sakekamer heet U welkom

    'n Organisasie verteenwoordigend van besighede en organisasies binne die Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Noordhoek en Dwarskersbos areas

Ideas

Innovasie

'n Platvorm ten doel om kommunikasie en hegter samewerking deur alle inwoners en belangstellende partye in die Velddrif omgewing aan te moedig

Strategy

Groei

Strewe daarna om 'n positiewe invloed op die ekonomiese klimaat ten einde die ekonomiese belange van lede en die breër sakegemeenskap te bevorder

Ideas

Rolspelers

Ondersteun 'n markgedrewe ekonomie in samewerking met alle rolspelers

Strategy

Deel die positiewe

Kom ons deel die positiewe, en probeer ons gesamentlike visie van vooruitgang, beskerming van ons natuurlike hulpbronne en 'n florerende toekoms vir almal uitstraal

Ideas

Visie

Saam skep ons volhoubare welvaart

Strategy

Netwerk

Bevorder netwerkgeleenthede tussen ons lede, die sakegemeenskap, en die publiek

Verbind die Gemeenskap

'n Platvorm met een doel: Aanmoediging van kommunikasie en hegter samewerking tussen alle inwoners, plaaslike besighede en organisasies,
en beter sigbaarheid en volhoue ondersteuning deur besoekers aan die Velddrif omgewing.

  • Vind 'n Besigheid

    Vind 'n Besigheid

    Velddrif Sakekamer se Lede adverteer in ons Besigheidsgids.
    Vind 'n Besigheid of Organisasie.
  • Neem Deel in Gesprek

    Neem Deel in Gesprek

    Alles in ons gebied word op ons Forum bespreek.
    Neem deel in gesprek vandag.

Geaffilieer met:


Afrikaanse Handelsinstituut

Saam skep ons volhoubare welvaart. Together we create sustainable prosperity

KONTAK ONS


Epos vir ons op:

liza@velddrif.info


Bel vir ons op:

Voorsitter: 082 944 8846
Sekretaresse: 084 207 0193


Posadres:

Posbus 498,
Velddrif
7365


Volg vir ons op:

Nuutste Tweets